Tumblr posts tagged #Indie Authors from across Tumblr — no login required.
📢 Trackbear: My favourite app to track writing progress (and it’s free!) Today on Patreon, I’m talking about why TrackBear is my favourite (free!) tool for tracking my writing progress. ➡️ READ IT HERE ⬅️ The post is publicly accessible , so you don’t have to be a member of my Patreon to read it. I just really want to tell you all about a very cool thing that helps me with my writing 💝
📢 New audio reading on Patreon! ALT ➡️ LISTEN HERE ⬅️ These audio readings are a special thank you for my £3 and £5 monthly supporters, but there’s lots of other content you can get your hands on in my £1 monthly tier and even as a free supporter (including ALL my web serial chapters and short fiction) 💝
📚 Indie authors: people will complain about you and call you too political, and beg you to stick to writing fiction. But if we don’t speak up and push back, our stories will be banned from libraries, book stores, and online. It’s already happening. Literally if I don’t get political there’s a real chance I won’t be able to write stories anymore because it’ll be illegal for me to do so. So I say: write like hell and yell like hell. Because our stories deserve to be read. Indie authors must be political
Ella/ Hoofstuk 5 ## Hoofstuk Vyf Scott tuur oor die see. Sy gedagtes bly al om die beeld draai van die vrou wat hom gisteraand so ontstel het. Haar fassinasie met die elemente is ’n onweerstaanbare aantrekkingspunt. Net die gedagte aan haar wanneer sy haar oomblikke so intens beleef, laat ’n oerkrieweling in sy gebeendere ontstaan. Hulle is al lankal bure en vele kere het hy haar van ’n afstand af dopgehou. Sy, salig onbewus van sy blik of belangstelling. Hy peins oor sy eie gedrag. Dink aan die nota wat hy vir haar gelos het. Die onbeplande ontmoeting met haar vriendin en die vlugtige besoek aan die huisie om wyn op te tel—dalk die katalisator om kontak te maak. — Scott verkies om nie met mense te kommunikeer nie. Hier en daar is iemand in sy lewe wat ’n rolspeler is. ’n Doel het of ’n funksie vervul of bloot waarde tot sy lewe voeg. Sosiale interaksies is heeltemal te veel van ’n straf. Die gedurige glimlag en sosiale reëls navolg om ander mense nie te ontstel nie, is ’n arena wat hy vermy. Sy lewenstyl pas hom soos ’n handskoen en is nie geskep om enige iemand behalwe homself te akkommodeer nie. > Sy wêreld wentel om sy kuns, sy denke in sy boeke. Vorige probeerslae om iemand in sy lewe te akkommodeer was vinnig gekniehalter deur sy lewenstyl. Die onbeskikbaarheid van sy denke en die weerhoude emosies. — Haar lewenstyl het hy met fases ontdek soos hy haar met tye dopgehou het oor die jare wat hulle al bure is. Die vriendin wat dan en wan kom—partykeer is hulle saam, ander kere is sy op haar eie. Dis duidelik dat hulle na aan mekaar is, mekaar vertrou. Soms sien hy hulle saam op die strand, dan weer die een, dan die ander. Hulle gedrag so dieselfde dat hulle amper spieëlbeelde van mekaar is. Die een van die Klein Karoo wat hy raakgeloop het, is ’n sagter mens as sy buurvrou, bespiegel hy. Sy is meer empaties, glimlag meer. Die vrou van gister is definitief meer na binne gefokus, nie eintlik gekoppel aan haar lyf nie. Tog het hy hulle saam gesien kuier op die strand, gesels op haar stoep. Die lag en natuurlike uitbundigheid tussen hulle ’n duidelik onderstreping van die gemak van hulle verhouding. Soms het hy ’n paar woorde met haar vriendin gewissel wanneer hulle mekaar op die strand raakgeloop het. Haar opmerkings nooit indringend nie. Geen pynlike sosiale vrae nie. Dis gemaklik om met haar te gesels. Die ander een egter… ’n maaksel van ’n ander soort. — Die kyk wat sy hom gister op die strand gegee het, is nog duidelik voor sy geestesoog. Hy het ’n paar emosies geïdentifiseer en toe niks. Sy het hom eenvoudig ignoreer, asof hy nie lewensgroot met gekruisde bene voor herinneringe gesit het nie. Vandaar die impuls om haar te forseer om sy oë te ontmoet. Die musiek wat hy gekaap het deur haar oorfone van haar selfoon te verwyder, het hom verbaas. Hy het op die skerm die naam van die musikante gesien, een onbekend aan hom. Hy het hom voorgeneem om later hulle musiek verder te ontdek. Haar oë het net niks gesien nie, behalwe die vertes voor haar. Vir haar was hy nie deel van haar onmiddellike landskap nie. Dit was ontstellend, opwindend. Een wat blyk of dit kan tuis wees in sy denke, want net vir ’n oomblik voor sy hom uitgesluit het, het sy reguit in sy siel ingekyk. Dit was ’n pure wilsbesluit van haar kant af om hom nie te sien nie. Die wete dat sy sterk genoeg in denke is om alleen te wees, al brand die heelal om haar, is die vlam wat hierdie mot lok. — Vroeër het hy gesien hoe sy afstap strand toe met die bottel en die glas en agter die rotse in verdwyn. Hy het gewag om te kyk of sy weer uitkom. Nuuskierigheid het hom eindelik gedryf tot die water se rand. Hy kon herinneringe sien waar sy sit en speel in die sand. Haar hele wese ingestel op wat sy ervaar. Die onbeplande erotika van haar privaat oomblik. Hy wou dit weer beleef soos daardie een aand wat sy vervoer was deur die gedagtes in haar kop. Hy het haar probeer treiter om ’n reaksie te kry, maar sy het hom eenvoudig uitgesluit en aangegaan met haar eie agenda. Later ietwat toegegee deur haar drankie met hom te deel. Die gedagte aan daardie aand het hom gedryf tot voor haar. Sy het weer nie gereageer nie, vasgevang deur die musiek in haar ore. Haar reaksie toe sy haar situasie ontleed en voortgaan met wat sy wou doen, ongeag van sy teenwoordigheid, was vir hom ’n intense openbaring van wie sy is. Die vorige keer was dus nie ’n klug nie, maar haar waarheid. Sy wou haar oomblikke geniet sonder indringing; as dit dan haar kant toe kom, dan pas sy net aan und ignoreer wat haar nie aanstaan nie. Nog meer so was die gedrag duidelik toe hy haar uit die sand uit graaf en optrek. Haar teëstribbeling met haar antwoorde, die oogkontak wat sy vermy en dan haar vinnige vlug in haar huis in, het bevestig wat hy voor gehoop het. Sy is geaffekteer, maar in beheer. Nie ’n histeriese poppie die een nie. ’n Definitiewe moontlikheid. — Hy draai sy kop effens, tuur na haar huis. Merk dat haar motor nie daar is nie. Hy draai om en gaan sy eie huis binne. Scott se huis vou soos ’n gerusstelling om hom. Hier is sy wese veilig teen enige indringing van die buitewêreld, sy siel gekoester met elemente van sy keuse wat hom omring. Alles is gekies deur hom. Elke voorwerp en kleur—die impak op sy psige ’n keuse, nie ’n omstandigheid of ’n onwelkome geskenk wat as gevolg van sosiale druk aanvaar is nie. Van sy skilderye en beelde behang die mure, gegroepeer in die stadia wat hy hulle geskep het. Die stories van sy gedagtes. Boekrakke beklee die oop spasies tussenin, hulle inhoud ’n versameling wat oor jare bymekaargemaak is. Met tye dun hy uit, gee weg of skenk wat hy nie meer in sy spasie wil hê nie. Die kombuis is nie ’n huislike area nie, maar wel ’n samestelling van klip, glas en staal. Amper klinies. Toonbanke skoon en leeg. Die eiland is toegerus met twee langbeenstoele—duidelik kunswerke in hulle eie reg. Kakebene was die inspirasie agter hulle skepping. Verwronge, gerookte skedelmotiewe is in die staal gebrand. Die twee stoele is egter nie heeltemal identies nie. Die oopgesperde kakebeen wat elke armleuning uitmaak, is aanmekaar gekoppel deur ’n swart leer-gestoffeerde sitoppervlakte. Die rugleunings is gekurf, getop met gekrulde horings. — ’n Ontspanningsarea naby die boekrakke bied gemaklike sitplekke, in teenstelling met die amperige kilheid van die kombuis. Die woonvertrek het ’n dubbel-volume spasie met ’n gietystertrap wat na bo wentel. Die helfte van die vloer-area bo is sy studio. ’n Gallery volg die mure reg rondom die buitenste spasie en waar daar nie kunswerke hang nie, was daar boeke. In teenstelling is sy slaapkamer onder die huis, in wat voorheen die kelder was. Die amper Gotiese dekor is donker met die eerste beskouing, maar met nadere betragting voel dit meer koesterend as bedreigend. Aan die verste kant van die vertrek is sy badkamer, alhoewel badkamer nie eintlik die woord is wat in jou kop inspring met die eerste aanskoue nie. Die area is in klip geteël. Die vierkantige Romeinse styl bad is die fokuspunt. Stortkoppe bo die bad dui daarop dat dit ook meerdoelig en funksioneel is. Die toilet en bidet is verskuil in ’n aparte vertrek. Daar is geen skeiding tussen die bed, wat sentraal in die spasie geposisioneer is, en die ruim, oop badkamer nie. — Die bed is van beton gebou. Die koningsgrootte-matras lê sentraal met die kopstuk wat na die badkamer toe wys. Hierdie deel is hoër as die bed, genoegsaam breed om as platform agter die bed te dien. Dis oorgetrek met ’n tipe sintetiese rubber wat terselfdertyd dien as isolering en sorg dat die matras nie rondskuif nie. Bo die bed is kolligte wat beheer word met ’n kontrole wat versteek is in die sykant van die bed. Luukse kussings van alle teksture metals kleure sorg dat die bed ’n fokusarea van gemak is. Dis vreemd—’n kreet van vroulikheid in die harde, manlike lyne van die res van die vertrek. ’n Muur van spieëls dien as verskuilde deure wat sy aantrekkamer verdoesel. Wanneer hulle oopgeskuif word, is die binnekant helder verlig met ’n aantrekkamer uit enige vrou se droom. Klere hang volgens grootte en kleur. Oop rakke met gevoude items soos broeke en truie marsjeer in gelid van onder tot bo. Die skoenrakke gevul met pare skoene bied keuses vir elke geleentheid. In die middel van die vertrek is ’n goed ontwerpte eiland, kompleet met duifhokkie-laaie waarin dasse, krawatte, en selfs ikoniese nek-ornamente gerangskik lê. Nog ’n laai is vol horlosies en armbande, ringe en mansjetknope en oorbelle. Party enkel, party pare. Almal uniek. Die boonste laai se oppervlakte slaan op om dit in ’n helder verligte spieëlkas te verander. Binne-in die ontblote holte is al die benodigdhede van ’n man wat sy vel, hande en voete goed versorg. Selfs grimering—maskara en oogomlyner. Verskillende kleure naellak en die nodige items om hulle te verwyder en weer vars aan te wend, beslaan een afdeling van die laai. — Teen die een muur, agter ’n vollengte-spieël wat dien as voorkant vir nog ’n versteekte stel laaie, is sy mees privaatste versameling. Die intieme benodigdhede wat hy beskou as elemente van intimiteit—items wat sekerlik die meeste mense van pure skok na hulle asem sou laat snak of met skuldige giggels en blosende wange agter hulle hande laat wegkruip. Scott se versameling van erotiese bykomstighede word goed aangevul deur verskillende buise en bottels lubrikante en liggaamverf. Verskeie lengtes tou van verskillende teksture vul een laai; oogklappe en syserpe ’n ander. Die laaste laai kon amper uit ’n apteek uitgekom het. Noodhulp-items tesame met die basiese wondversorgingsitems, sanitêre benodigdhede en oor-die-toonbank verkrygbare pille om meeste pyne en skete aan te spreek en te verlig. Buise anti-inflammatoriese middels asook vir sportbeserings voltooi die versameling. Scott Perkins is duidelik nie ’n eenvoudige man nie. ***
Maggie never asked for the ancient power flooding her veins, nor for the dangerous warlock determined to claim it. But when the veil between worlds begins to thin, she’ll have to decide if she’s ready to embrace her heritage… and the darkness that comes with it. Magick. Legacy. A fight for survival. Halloween Hollow by Aisling Storm—where bloodlines carry power, lust tangles with love, and secrets never die.
Michael T. Worden has done it again, on June 22nd we release his newest parady Holy Land Current Events Calendar Perfect for: Bible lovers who secretly crave the roast Fans of clever religious parody Anyone who appreciates wit sharper than a Roman spear Warning: Side effects include sudden giggles during solemn readings, newfound appreciation for the original text, and an uncontrollable urge to quote “omitted edition” headlines at dinner parties. Divinely inspired? Not quite. Divinely hilarious?… View On WordPress
Ella/Hoofstuk 4 # Hoofstuk Vier Die rivierbed wink speels deur die son se weerkaatsings op die water wat rustig daaroor vloei, gesels-gesels oor die spoelklippe, huiwer by die riete, troos die riviersand aan die wal by die inham, die riviersand ʼn ontdekkingsveld op sy eie. Hier en daar tekens van ʼn goggatjie, ʼn takkie of blaartjie en dan die water se rand wat lek-lek aan die sondeurdrenkte sand. Ella sit plat op die sand, haar bene voor haar uitgestrek, hande wat draal oor die tekstuur om haar. Daar is ʼn bedding spoelklippes vlak langs haar en telkens streel sy met haar hand oor hulle, haal een nou van die eenkant en dan weer voort na haar soeke om nog een te kry wat haar goedkeuring wegdra. ‘Wat doen Tannie?’ Die kind se stem sny klokhelder deur haar denke en bring haar terug na die hede. Verras kyk Ella op en merk die seuntjie van die vorige dag op the oorkant van die wal. Sy kyk rond maar sien nie sy pa naby nie. Sy frons effens en skerm haar oë teen die son met haar hand. ‘Is jy alleen hier, Janneman?’ vra sy. ‘Waar is jou pappa?’ ‘Pappa kom nog, hy is daar doer onder,’ beduie he met ekstra beklemtoning op die doer. ‘Hoekom is julle hier Janneman?’ Vra Ella. ‘Pappa het goed kom soek in die rivier en ek stap saam met hom. Ek kan al lekker ver stap, Tannie. Ek hou daarvan om rivier toe te kom maar Pappa wil nie hê ek moet alleen kom nie.’ Heel ernstig gee hy die inligting deur soos ʼn wafferse klein grootmensie. ‘Wat maak Tannie nou?’ vra hy, sy koppie effens skeef gedraai terwyl hy haar betrag. ‘Ek luister na die klippies,’ antwoord Ella hom. ‘Wat sê hulle, Tannie? Kan ek ook luister?’ vra hy gretig. ‘As jy wil,’ nooi sy. ‘Ek kom jou gou haal. Wag vir my.’ Ella staan op en stof die sand van haar broek af. Sy stap in die water in en loop deur die vlak drif tot by die seuntjie. Sy tel hom op en swaai hom om na haar rug sodat sy hom kan abba. ‘Hou styf vas, seun.’ Ella draai om en stap terug na die sandbank waar sy hom laat sak en haar dan weer tuismaak op die sand langs hom. Baie ernstig tel fy ʼn klippie op en hou dit teen sy oor. Hy luister met saamgepersde ogies. ‘Myne wil nie praat nie, Tannie’ sê hy na ʼn rukkie, teleurstelling in sy skouertjies. ‘Jy moet met jou vingers luister, nie jou ore nie, bokkie. Kom, ek leer jou.’ Ella wys vir hom hoe sy haar hande oor die klippe beweeg. Dan en wan hou sy van die tekstuur van ʼn klippie, tel dit dan op, vryf en vroetel therewith tussen haar vingerpunte. Wanneer niks haar pla nie, hou sy dit, maar wanneer die vorm nie reg voel in haar hand nie, sit sy dit neer. Sy vertel vir hom van die rivier se strelings oor die klippies wat die growwe kolle al hoe gladder maak, die getuimel van die klippe wanneer die rivier afkom in vloed en die soorte klippe wat sy kan herken. He luister grootoog. Sy kan sien hoe kou sy gedagtes aan die konsep. Dan met ʼn verbete trek om sy mond begin hy sy handjie ook oor die spoelklippe beweeg. Vat en vroetel, tel op en sit neer, tot hy met ʼn opgewonde kreet een omhoog hou. ‘Hierdie een, Tannie! Hierdie een praat.’ Ella lag saam met hom, pure vreugde op sy gesiggie. Ongesiens het Gawie gearriveer en hom tuisgemaak op ʼn klip oorkant hulle. Hy het die hele interaksie tussen die twee sit en aanskou. ‘Pappa!’ roep Jan uit toe hy sy pa gewaar. Ella kyk op, glimlag en gee ʼn vinnige waai met haar hand. Gawie waai vir die twee en beduie dat hy oorkom. Hy trek sy skoene uit en stap deur die water na ihnen toe. ‘Julle lyk bedrywig,’ skerts he. Janneman trek weg met ʼn opgewondenheid wat uit elke sel syfer. Die woorde tuimel oor mekaar, steek partykeer vas in sy vertelling en hardloop dan weer soos wilde perde oor die ooptes. He eindig sy vertelling met ‘hulle praat regtig, Pappa!’ ‘Mmm, ek dink jy gaan moontlik eendag belangstel in geologie!’ He vryf oor Jan se kuif. ‘Onverwags om jou hier raak te loop, maar lekker’ voeg hy by toe hy vir Ella kyk. ‘Wat maak jy vandag hier?’ ‘Ek is besig om ʼn stel rune klippe by mekaar te maak.’ Haar vinger veer oor die klippies langs haar. ‘Ek hou van hierdie en soek nog ʼn paar voor ek genoeg sal hê om simbole op hulle te kerf.’ Haar antwoord vang opkant. ‘Runes? Soos in druïdes?’ ‘Presies net so,’ is haar stil antwoord. ‘Hoekom?’ vra hy. Sy gesig oop, nie ʼn frons in sig nie. Slegs belangstelling. ‘Ek hou van simboliek en taal en stel belang in die oorsprong van geskrewe kommunikasie. Ek wil graag ʼn stel kerf en die rituele volg wat daarmee gepaardgaan om hulle energie te laai. Dus moet ek my wikkel voor die volgende volmaan.’ en glimlag vir hom. ‘Vind jy dit vreemd?’ en loer sylangs na hom, wikkel haar tone in die sand, glimlag vir Jan toe hy nog ʼn klippie vir haar aangee. ‘Ek vind dit interessant. Jou belangstellings, bedoel ek.’ Gawie se blik is reguit. ʼn Oomblik van erkenning hang tussen hulle. Die besef dat hulle meer wil weet, meer betrokke wil raak. Nou kan omdraai, dalk nie ʼn opsie veel later nie. Ella kyk him stil aan. ‘Waar is Jan se ma?’ ‘Ek weet nie. Sy het twee jaar gelede pad gevat met ʼn ander man toe ek nie haar drome wil verwesentlik nie. Ek neem aan hy was meer opwindend en ambisieus as ek. Sy het drome gehad van aansien en status en ek nie. Jan is haar kind uit haar eerste verhouding. Sy het hom ook gelos want dit het nie by die beeld gepas wat sy wou skep nie. Hy was onnodige bagasie vir haar.’ Ella se oë rus op die kind. ‘Onthou hy haar?’ ‘He praat nie oor her nie, vra nie uit nie. My suster woon op die plaas by ons en help my met hom. Verder volg hy my orals waar ek gaan.’ Gawie se stem is rustig. ‘He is omring met mense wat hom liefhet en hom wil by hulle hȇ.’ Ella kyk af na haar hande. ‘Mis jy haar?’ sluier haar oë en luister met haar hele wese. ‘Ek mis wat kon gewees het. Ons het ontmoet toe ek geswot het. Sy was ʼn kelnerin met ʼn kind en geen duidelike toekoms nie. Ek het haar baie aande huistoe geneem. Sy het in die woonstel langs myne gewoon. Janneman so leer ken. He was toe nog in doeke.’ He tel ook ʼn klippie op en vryf dit tussen sy vingers. ‘Op ʼn stadium het dit sin gemaak. En Jan het diep in my hart gekruip. Soveel so dat ek nie die waarskuwingstekens betyds raakgesien het nie. Maar ten spyte daarvan, sal ek die ervaring weer herhaal. Vir hom. Om hom in my lewe te hê.’ Ella glimlag vir hom. ‘Alles kos iets, né?’ merk sy op. ‘Maar solank jy weet hoekom jy ʼn ding doen en okay is daarmee, dan maak alles sin, dink ek.’ ‘Sy is al twee jaar weg. Ek het ʼn egskeidingsproses begin na sy weg is. Dit sloer nog.’ ‘En jy?’ vra hy. ‘Kinders?’ ‘Nee,’ haar se gesig skielik stil, heimwee in haar stem. ‘Is jy getroud?’ vra hy. ‘Ek was. Lank gelede. Te lank.’ Sy sug. ‘Ou dooie koeie in ou diep slote, ver in die verlede.’ Sy begin opstaan. He kom orent, help her. Haar hand rus in syne voor ʼn oomblik. ‘Ek sal moet aanstaltes maak. Ek verwag my vriendin. Sy sou al hier gewees het. Gaan jy inkom vir koffie?’ vra Ella en beduie na haar huis se kant toe. ‘Wil jy hê ek moet inkom vir koffie?’ vra Gawie, haar hand nog in syne. Ella lig haar ken, stoot ʼn lastige haarsliet weg van haar oë. ‘Ja.’ Haar antwoord reguit, eenvoudig, meer as net ʼn woord. He knik, tel vir Jan op en begin hand aan hand met Ella stap. Hulle waarheid blink tussen hulle.
2026 Pride Month Promos! This year, we are excited to share exclusive promos when you purchase our books during Pride Month! With the purchase of Waxing Off by E.E.W. Christman from an indie bookstore, bookshop.org, or directly from us you will receive a limited edition crocheted bookmark from The Bookish Crocheter! (Did we mention that this bookmark is fuzzy just like some of our favorite werewolves?) With the… 2026 Pride Month Promos!
Weathering Love Intro! This was something I meant to do months awhile ago and am finally getting around to posting them for ya’ll. Please allow me to (re) introduce the main leads for my holiday-ish, slow-burn romance, Weathering Love! Up first is the our girl Tesla Jones. Listen, she’s nice, but not kind. And considering how she’s been taking care of everyone but herself for the last several years – I can’t blame… Weathering Love Intro!
ARC REVIEW: SUNSCREEN AND SPELLBOOKS BY FLEUR DEVILLAINY ⭐⭐⭐⭐ Fleur has done it again. She’s written a seasonal shifter romance I will be rereading for the end of time. Catherine is a burnt out exec who was just laid off in a merger. Now that she has a free summer filled with job applications and refreshing her email religiously, she house and dog sits for her aunt back in her home town. Elliot is a sea lion shifter who works in marine rescue and is content with his life just being about work until he runs into Catherine. As a marine biology nerd, I always love reading stories with characters working in the field. It’s great to be in Elliot’s head, not only to hear how passionate he is about his work, but to see how he handles the possibility of Catherine getting a new job and leaving Crescent Cove. For Catherine, it’s nice to see her reconnect with the parts of herself she’s buried in her grief and to open up to someone new. They’re such a cute pair. I mean, the bonfire scene? Top tier for me. Mango may be one of my favorite animal companions I’ve ever read. I need more Mango in my life. Thank you to the author for an eARC!
Art Fight Refs! It took a while, but I finally drew colored full-body illustrations of the Agents of Ifel and Thade for Art Fight! You can view the refs here , in case you were ever curious what Lively Eden, Death Frost, and my other magical girls and boys from Proxy Agents: False Promises looked like!
📢 New Patreon post! (this one’s for the murder husbands fans) ➡️ READ IT HERE ⬅️ I’m not saying spite is a significant motivating factor in the evolution of my writing style, but I’m also not saying it isn't… This one is a bit more personal than usual, but I had so much fun writing it even if I was a little anxious when I hit the post button. It’s for paid members only (my paid support tiers starts at just £1 per month) but there are lots of blog posts and other content on my Patreon that can be accessed by free members too. All my stories, from short fiction to novel-length web serials, can be accessed by free members, so if you’d like to join my cosy little community, consider this your official invitation. I’d love to see you there 🩶
#Indie Authors is a Tumblr tag people add to their posts so others can find related content. This page collects public posts tagged #Indie Authors from blogs across Tumblr so you can browse them in one place.
Yes. Zoomblr shows posts tagged #Indie Authors with no login or account required — just scroll the feed above. It's completely free.
Open the blog of any post you like via its link, then use Zoomblr's post viewer to download the image in full resolution.
Zoomblr is a free Tumblr viewer — view and download any public blog's avatar and posts without an account.